Raymond Burr

Raymond Burr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Raymond William Stacy Burr
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1934–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Raymond Burr (21 Mei 1917 – 12 September 1993) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rear Window (1954), Godzilla, King of the Monsters! (1956), en Godzilla 1985 (1984), en in die televisiereeks Ironside (1967).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search